JY IS IN.
Terwyl jy wag, kyk asseblief na hierdie kort welkom-video. Ek wil jou wys hoe om na digitale besigheid te kyk — sonder hype, ingewikkelde jargon of vinnig-ryk-beloftes.

Hierdie video is net ’n paar minute lank — maar dit gaan jou help om die res van die gids in konteks te verstaan.
Jou gratis gids behoort binne ’n paar minute daar te wees.
As jy dit nie sien nie, kyk ook in jou Spam, Promotions of Junk folder.
Jy hoef nie alles op een dag te verstaan of toe te pas nie.
Begin net by die eerste bladsy en fokus op die groter prentjie.
Ek gaan die belangrikste konsepte oor die volgende paar dae saam met jou uitpak.
Kort, eenvoudige en praktiese verduidelikings — geen tech-oorlading nie.
VERKIES JY WHATSAPP?
Kry kort, praktiese wenke, nuwe hulpbronne en updates oor digitale besigheid, tegnologie en aanlyn inkomste direk op WhatsApp.
Geen spam. Geen hype. Net nuttige inhoud.
Ek is Liezel.
Ek werk al jare met websites, digital marketing, Meta Ads, funnels, content en tegnologie.
Ek hou daarvan om ingewikkelde goed eenvoudig te maak.
En ek glo nie jy is te oud om nuwe tegnologie te leer of ’n nuwe inkomstegeleentheid te verstaan nie.
Jy hoef nie alles nou te weet nie.
Jy moet net bereid wees om die volgende ding te leer.

Ek gaan nie jou inbox vol lawaai nie.
Ek gaan vir jou inhoud stuur wat jou help verstaan:
hoe digitale besigheid werk;
hoe digitale produkte inpas;
hoe bemarking mense na jou aanbod bring;
wat jy werklik moet leer om te begin;
hoe tegnologie die proses makliker kan maak;
en hoe verskillende inkomste-modelle werk.
En wanneer dit sin maak, sal ek jou ook wys watter programme of hulpmiddels ek self aanbeveel.
Jy sal altyd self kan besluit wat vir jou reg is.
Maak jou e-pos oop.
Laai die gids af.
En lees net die eerste paar bladsye.
Jy hoef nie jou hele lewe vandag uit te sorteer nie.
Jy moet net begin verstaan wat moontlik is.

ALLE REGTE VOORBEHOU.
VRYWARING: Hierdie programme word, ingevolge die bepalings van sosiale-media platforms, nie deur enige sosiale-media platform geborg, onderskryf of geadministreer nie.
Enige verwysings op hierdie webwerf, in die programme, of in enige verwante produkte of dienste na verdienste of inkomste, is slegs voorbeelde van moontlike uitkomste en moet nie as ’n waarborg van inkomste beskou word nie.
Suksesverhale en getuigskrifte wat gedeel word, verteenwoordig uitsonderlike en nie-tipiese resultate. Dit is nie bedoel om te impliseer of te waarborg dat jy, of enige ander persoon, dieselfde resultate sal behaal nie.
Individuele resultate sal verskil en hang af van verskeie faktore, insluitend jou eie vermoëns, werksetiek, besigheidsvaardighede, ervaring, motivering, konsekwentheid, die mate waartoe jy die strategieë toepas, ekonomiese omstandighede, normale en onvoorsiene besigheidsrisiko’s, en ander faktore.
Hierdie webwerf en die gepaardgaande programme aanvaar geen verantwoordelikheid vir jou optrede, besluite of resultate nie. Jy is self verantwoordelik vir die keuses wat jy maak en vir die uitkomste daarvan.
Jy behoort enige besluit om ons produkte of dienste te gebruik op jou eie navorsing, beoordeling en omsigtigheid te baseer.
Deur van ons dienste gebruik te maak, erken en aanvaar jy dat ons nie aanspreeklik gehou kan word vir jou individuele resultate nie.
Verwys asseblief na ons Bepalings en Voorwaardes vir die volledige vrywaring van aanspreeklikheid en enige verdere beperkings.
BEPALINGS EN VOORWAARDES | PRIVAATHEIDSBELEID | INKOMSTE-VRYWARING